Hi Deon
Ek dink vandag baie aan jou. Kan nie glo dis al 2 jaar nie voel soos
nou die dag en ander kere voel dit soos 'n ewigheid. Ek het nou die dag
weer vir iemand vertel van die gek goed wat ons by die skool aangevang
het. Ons sou nooit daarmee in die UK weggekom het nie. Gelukkig het ons
wonderlike memories wat nooit weggeneem kan word nie. Bid vir jou.
No comments:
Post a Comment