Tuesday, 4 October 2011

Chantelle Vermeulen...

Haappyy bithday oom!!ai wens kon nu vr oom,oom se coke gegee ht wat oom altyd so gelove het en altyd na oom geluister het veral dat oom so bja kon geprt het mis dit bja..kan ni glo dt al n jaar en 3 mande wat oom dood is ni voel soos nu di dag wat ek by oom se huis was en dvd gekyk ht veral jungle boy hehe dt was fun mis oom regtig bja ma ek wt oom is in my hart snder dat ek dt gewt ht..lovies you Oom *Marco*

No comments:

Post a Comment