Tuesday 28 June 2011

Alma Buitendag...

Deon, alle sterkte vir jou, ek besef nou weereens hoekom Marco jou gekies het, want maak nie saak hoe jy voel nie, jy bemoedig ons almal altyd! Altyd 'n goeie woord vir almal! Mag die vlg jaar vir jou duisend maal beter wees as die 1 wat verby is!!

No comments:

Post a Comment