Ek wens vandag diep, diep uit my hart ek het oom Marco geken. As ek kyk na die reuse verskil wat hy in almal se lewe gemaak het, voel dit of ek uitgemis het op 'n wonderlike persoon. En ek is seker ek sou vir hom net so lief gewees het, soos wat ek vir oom Deon geword het. Al het ek oom Marco nooit geken nie, het hy 'n spesiale plek in my hart omdat hy voortleef deur elkeen van julle na aan my: oom Deon, Tannie Karin, oom Christo, Renier, Tella, Amelia. Deur elkeen van julle wat iets van hom met my gedeel het. God self pas hom op... Sterkte...xxxx
No comments:
Post a Comment