Friday 31 December 2010

Melanie Fouche Steenkamp...

Ek was vreeslik geskok om te hoor wat gebeur het. Baie dankie vir die tydjie wat jy met my gedeel het. Jy het verseker jou afdruk op baie mense gelos. Sal jou nie vergeet nie.

No comments:

Post a Comment