Friday 31 December 2010

Trudi Marnewick...

marco my ou bekkie geluk met jou verjaarsdag daar bo by die here ek is seker jy sal n goeie dag he mis jou meer as ooit va ndag sal lief wees vir ewig tot ons mekaar weer sien my kind my raadgewer en groot liefde geluk mis jou

No comments:

Post a Comment