Friday 31 December 2010

Sylvia Stevenson Brits...

Aan al Marco se familie en vriende. Baie sterkte vir vandag! Ek bid dat die Here jul vandag sal krag gee en sal toevou met Sy liefde. Marco jy sal nooit vergeet word nie!

No comments:

Post a Comment