Friday, 31 December 2010

Itanje Marnewick...

Geen woorde kan beskryf hoe baie ek jou gaan mis nie. Jy was n amazing boetie. Ek was en is so trots op jou. Mag jy nou rustig tussen die arende sweef. Ek het jou so baie lief.

No comments:

Post a Comment