Friday, 31 December 2010

Marielouw Van Der Merwe...

Wat 'n voorreg om jou te ken. Was lekker om elke jaar mekaar by Netbaltoernooie te sien. Sal altyd jou grappies en humor mis. RIP. Sterkte aan jou familie en naasbestaandes. Julle is in my gedagtes en gebede.

No comments:

Post a Comment